Menu
Cart 0
Voetpad Studiegids

Voetpad Studiegids

  • R 118.00
  • Save R 71


Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op 'n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie, opdraand en afdraand. Maar dit beloof om 'n staptog vol opwinding, uitdaging en ontdekking te wees. Die hersiene uitgawe van Voetpad - Stories vir Afrika sluit 'n wye verskeidenheid outentieke kortverhale in. Heelwat van die ou geliefde en bekende kortverhale is nog daar, maar die nuwe Voetpad trap ook nuwe spore met verhale uit 'n diversiteit van volksgroepe en kulture. Hierdie Studiegids gaan Voetpad vir die Eerste en Tweede Addisionele Taalleerders ontsluit sodat enige toets of eksamen daaroor met sukses aangepak kan word.

We Also Recommend