Menu
Cart 0
Via Afrika Toerisme Graad 12 Leerderboek

Via Afrika Toerisme Graad 12 Leerderboek

  • R 276.90
  • Save R 54


Maak gereed om jou horisonne te verbreed – jy is op die punt
om ‘n opwindende virtuele reis te onderneem om die globale
toerismebedryf te ondersoek. Besoek sommige van die wêreld
se mees bekende landmerke. Ontdek pragtige bestemmings op
verafgeleë plekke. Leer meer omtrent beroemde geleenthede
soos die Olimpiese Spele en die Tour de France. Vergroot jou
kennis – en jou loopbaanopsies – deur alle aspekte van
internasionale toerisme te ondersoek: gesondheid en veiligheid,
buitelandse valuta, visas, tydsones, politieke situasies en kulture,
sowel as die internasionale bemarking van Suid-Afrika as ‘n
toeristebestemming. Hierdie boek met sy pragtige fotografie bevat
alles wat jy nodig het om jou volkome voor te berei vir jou finale
eksamen, en bereik jou heeltemal voor om ‘n loopbaan in toerisme
te onderneem, indien jy dit sou verkies. Dit maak nie saak wat jou
lewensplanne is nie, hierdie boek sal jou help om die
merkwaardige uiteenlopendheid van ons planeet te waardeer. So
pak jou sakke. Dit is nou die tyd om te vertrek.

We Also Recommend