Menu
Cart 0
Via Afrika Toerisme Graad 10 Leerderboek

Via Afrika Toerisme Graad 10 Leerderboek

  • R 249.90
  • Save R 30


Ons as Suid-Afrikaners is bevoorreg om in so ‘n mooi land te woon.
Suid-Afrika loop oor van verstommende besienswaardighede en ons
florerende toerismebedryf is belangrik vir ons ekonomie. Vanjaar sal
jy interessante fasette van hierdie bedryf ondersoek, soos vorms van
vervoer, akkommodasie, erfenisgebiede en ander interessanthede
wat toeriste aantrek, die redes waarom mense reis en die sterk rol van
buitelandse geldeenhede. Jy sal kyk na die sosiale en
omgewingsimpak wat toerisme op Suid-Afrika het en jy sal jou land
beter as ooit tevore leer ken. Maak gereed vir ‘n avontuur.

We Also Recommend