Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek

  • R 277.90
  • Save R 22


In jou lewe na skool, sal jou vaardighede in jou Eerste Addisionele Taal
van die belangrikste vaardighede wees wat jy het om jou toekoms te
bou. Hierdie boek sal jou help om ‘n meester kommunikeerder te wees
en ‘n kenner in alle taal-dissiplines. Jy sal ook tyd spandeer aan die
skryfproses, oefen vir ‘n werksonderhoud, voorbereide toesprake en
aanbiedings doen en meer ontdek oor die prag van taal wanneer jy
gedigte, drama en kortverhale bestudeer. Deur hard te werk aan jou
Eerste Addisionele Taal sal dit heel moontlik ook vir jou makliker raak
om jou ander vakke te bestudeer en uit te blink in jou finale eksamens,
wat gevolglik nuwe en opwindende geleenthede kan inhou. Die wêreld
wag. Dit is tyd vir jou om jou storie te vertel.