
TOP KLAS RELIGIESTUDIES GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser • Het 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf'n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne. H ierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids het die volgende voordele:
We Also Recommend