Menu
Cart 0
SLAAG Geografie Graad 12 KABV

SLAAG Geografie Graad 12 KABV

  • R 138.00
  • Save R 52


SLAAG Geografie se volledige oorsig van die Graad 12 Geografie-kurrikulum sal jou help om vir ’n suksesvolle eindeksamen voor te berei.

Hierdie gids voorsien jou van:
• volledige beskrywings van belangrike konsepte en prosesse
• geleenthede om kaarte, illustrasies en grafieke te interpreteer
• voorbereidingsaktiwiteite vir die eksamen
• eksamenwenke.

Graad 12 Geografie kort en kragtig saamgevat!


We Also Recommend