Menu
Cart 0
Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal  Leerderboek Gr. 11

Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Eerste Addisionele Taal Leerderboek Gr. 11

  • R 295.00
  • Save R 10


Geintegreerde Taalteks Graad Afrikaans Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoe ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar 'n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek. Geniet hierdie piekfyn leerervaring!

We Also Recommend