Menu
Cart 0
Natuur Wetenskappe Gr 9

Natuur Wetenskappe Gr 9

  • R 276.00
  • Save R 4


Ons lewer kwaliteit produkte en is bekend vir puik diens en billike pryse. Hierdie teorie en werkboeke is ideaal vir enige junior fase leerder. Hulle sal toegang hê tot alle relevante teorieë wat nodig is om hul eksamens te slaag, sowel as talle voorbeelde en aktiwiteite om te verseker dat hulle die konsepte in die teorie heeltemal verstaan.
Sommige skole verkies om PDF-handboeke te gebruik in plaas van harde kopieë om verskeie redes. By Amaniyah Uitgewers het ons natuurwetenskappe-handboeke te koop in PDF formaat. Ons maak gebruik van derde partye soos ITSI en SNAPPLIFY om gehalte van diens in hierdie verband te verseker. Vergeet dat jy ‘n handboek na elke klas moet saambring. Bring net jou tablet of ander toestel en maak jou handboek oop met die druk van ‘n knoppie. Dit is ‘n baie gerieflike opsie vir studente wat baie vakke het en dus swaar rugsakke. Studente wat grootword in ‘n tegnologies gevorderde wêreld, verkies dikwels om PDF-handboeke te gebruik, omdat dit is waaraan hulle gewoond is en omdat tegnologie ook dikwels gebruik kan word om meer uit hul studies te kry.

We Also Recommend