Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Klankeprogram Werkboek

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Klankeprogram Werkboek

  • R 58.90
  • Save R 31


Hierdie Klankeprogram is ontwikkel om jou te help met die aanleer
van die klanke-komponent en volg die voorgestelde riglyne van die
Huistaal NKABV (CAPS). Die aktiwiteite in die Leerderboeke gee
leerders die geleentheid om dít wat hulle mondelings geleer het,
te oefen. Die Onderwysersgids bevat al die nodige leiding vir die
onderrig van ’n ’n stap-vir-stap benadering by die aanleer van ’n
klankeprogram – insluitend talle praktiese wenke, voorbeelde van
aktiwiteite en take, nuttige woordelyste, hoëfrekwensiewoorde en
ondersteuning aan leerders met leerversperrings.