Menu
Cart 0
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

  • R 206.85
  • Save R 23


About this book:

Die Eerste Addisionele Taal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye volkleuraktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.

We Also Recommend