Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Klankboek vir leerders Leerderboek
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer.
Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.
Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.
We Also Recommend