
Ken & Verstaan Rekeningkunde Oefeningboek Graad 11
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak.
We Also Recommend