THE ANSWER SERIES LEWENSWETENSKAPPE 3 in 1 STUDIEGIDS : DEEL-1 - GRAAD 12
Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 1 Kennisarea wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:
- Lewensprosesse in Plante en Diere
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, toeganklike notas per module
- Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
- Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike diagramme ter verduideliking
- Nuutste, relevante vakinhoud
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.
ISBN: | 9781920568849 |
Author(s):
|
Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott & Mariechen Vermeulen |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend