Menu
Cart 0
Verken Lewensoriëntering Gr 10 Leerlinglisensieboek (Nas. Kur.)

Verken Lewensoriëntering Gr 10 Leerlinglisensieboek (Nas. Kur.)

  • R 126.00
  • Save R 43


Gebruik hierdie Verken Lewensorientering Leerlinglisensieboek om jou ten volle voor te berei vir jou belangrike leerlinglisensiesertifikaattaak in Graad 11 of 12!. Hierdie Leerlinglisensieboek: Bevat al die inligting wat jy benodig om jou leerlinglisensietoets te slaag; Bevat 'n voorbeeldtoets wat goedgekeur is deur die samesteller van die amptelike toetse; Le die inhoud op so manier uit dat dit maklik begryp kan word; Sluit nuttige wenke oor bestuur en werksgeleenthede in; Verskaf kontakbesonderhede vir toetssentrums in alle areas van Suid-Afrika; en Het die volle ondersteuning van die Departement van Vervoer.

We Also Recommend