Menu
Cart 0

THE ANSWER SERIES GEOGRAFIE 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 12: KABV

  • R 299.00
  • Save R 11


Hierdie Graad 12 Geografie 3-in-1 studiegids, goedgeïllustreerd, gebruik bondige verduidelikings en ‘n wye reeks eksamenvrae met memo’s om jou te help om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas, gerangskik in modules en eenhede
  • Eksamenvrae en –memo’s per onderwerp
  • Kaartwerkafdeling met notas en voorbeelde van verskillende tipes eksamenvrae en berekeninge
  • Topografiese kaart in kleur en ortofoto

Hierdie studiegids is ‘n ideale leerhulpmiddel vir alle Graad 12 Geografie-leerders, vanaf dié wat sukkel om basiese konsepte baas te raak tot dié wat vasbeslote is om uitstekende punte te behaal.

 

ISBN: 9781920568894
Author(s):
Susan Rushton
Variant:
Printed
The Answer Series

We Also Recommend