
The Answer Series Graad 8 EBW 3in1
Hierdie Graad 8 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n gebruikersvriendelike inleiding tot ‘n vak wat dikwels vir Graad 8-leerders ‘n uitdaging inhou.
Al drie vakonderwerpe word op ‘n toeganklike manier aangebied met duidelike verduidelikings, aangevul deur voorbeelde en diagramme, om die leerder en opvoeder se selfvertroue te bou.
Sleutelkenmerke:
- kurrikulum-gerigte omvattende notas
- leerdervriendelike diagramme
- konsep-gefokusde aktiwiteite met volledige antwoorde
- eksamenvraestelle met memo’s
- fotokopieerbare templaatboek
ISBN: | 9781991261274 |
Author(s):
|
Jason Collins, Nazlie Mohamed & Habiel Adams |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend