Menu
Cart 0
Personereg (e-book)

Personereg (e-book)

  • R 756.00


Personereg, wat nou die sesde uitgawe beleef, het deur die jare ’n standaardwerk oor die Suid-Afrikaanse personereg geword. Hierdie boek is vir die eerste keer in 1995 gepubliseer, net nadat Suid-Afrika ’n nuwe demokratiese bedeling aanvaar het. Die boek is ’n algemene bron oor die personereg wat ook uitgebreide verwysings bevat. 

e-book ISBN: 9781485119937
Publisher: Juta Publishers
Variant: e-book
Author(s): Boezaart, T
Edition: 6th Edition


Content

  • Vonnisregister
  • Lys van Wette
  • Begripsomskrywing
  • Ontstaan van regsubjektiwiteit
  • Domisilie
  • Invloed van ouderdom op status
  • Kinders van ongetroude ouers
  • Diverse faktore wat status beïnvloed
  • Totnietgaan van regsubjektiwiteit
  • Indeks

We Also Recommend