Menu
Cart 0
Insigte uit Opvoedkundige Sielkunde (e-book)

Insigte uit Opvoedkundige Sielkunde (e-book)

  • R 641.00


Indien jy op soek is na die jongste navorsing en praktykwerk in Opvoedkundige Sielkunde in Suid-Afrika is hierdie die boek vir jou.  Navorsers en praktisyns van sestien Suid-Afrikaanse universiteite het saamgewerk om kort, kragtige, insiggewende en konstekstueel-relevante hoofstukke aan te bied oor Opvoedkundige Sielkunde op die oomblik.

e-book ISBN: 9781485129028
Publisher: Juta Publishers
Variant: e-book
Author(s): Eloff, I., & Swart, E.
Edition: 1st Edition

Content

Deel 1: Inleiding 

Hoofstuk 1: Opvoedkundige sielkunde as wetenskap en beroep in Suid-Afrika 

Hoofstuk 2: Opvoedkundige sielkunde as die kruispunt tussen filosofie en sielkunde en opvoedkunde

Hoofstuk 3: Die rol van opvoedkundige sielkundiges in onderrig en leer

Hoofstuk 4: Kinderregte in Suid-Afrika: Implikasies vir opvoedkundige sielkundiges

Deel 2: Onderwysers

Hoofstuk 5: Om ’n onderwyser te word

Hoofstuk 6: Onderwysers as rolmodelle

Hoofstuk 7: Die emosioneel intelligente onderwyser

Deel 3: Onderrig en leer

Hoofstuk 8: Onderrig vir leer in Suid-Afrikaanse skole: ’n Sosiokulturele benadering

Hoofstuk 9: Leerteorieë en die gebruik van tegnologie in die klaskamer

Hoofstuk 10: Leerstyle en intelligensies in uiteenlopende klaskamers

Hoofstuk 11: Gelyktydige multisensoriese onderrig om kinders se akademiese prestasie te verbeter

Hoofstuk 12: Inheemse stories en speletjies as benaderings tot onderrig in die klaskamer 

Hoofstuk 13: Geheelkinderontwikkeling deur middel van formele onderrig en leer



We Also Recommend