
Erfreg(e-book)
Hierdie is die vyfde uitgawe van die boek wat vir die eerste keer in 1992 as ‘n relatief bondige teks, spesifiek gemik op studente in die erfreg, verskyn het. Die boek het egter deur sy opeenvolgende uitgawes tot ‘n meer algemene bron vir die Suid-Afrikaanse erfreg ontwikkel. Tog is dit deur sy aanslag, aanbiedingswyse en sistematiek steeds ideaal om ook as handboek in erfregkursusse gebruik te word. Die huidige weergawe poog weereens om aan die leser ‘n omvattende oorsig oor die verskillende fasette van die erfreg te gee, met inagneming van die jongste ontwikkelings wat hierdie regsgebied beïnvloed het.
e-book ISBN: | 9781485109594 |
Publisher: | Juta Publishers |
Variant: | Printed |
Author(s): | de Waal, MJ and Schoeman-Malan, MC |
Edition: | 5th Edition |
Content
- Voorwoord
- Bibliografie
- Register van wette
- Vonnislys
- Inleiding
- Intestate erfreg
- Testeerbevoegdheid; bevoegdheid om as getuie te onderteken
- Formaliteite by verlyding en wysiging van testamente
- Ongeldige testamente en herroeping van testamente
- Bevoegdheid om te erf
- Die inhoud van testamente
- Gesamentlike/wederkerige testamente, adiasie/repudiasie/eleksie, boedelsamesmelting
- Aanwas (die ius accrescendi)
- Inbring
- Kontraktuele erfopvolging (die pactum successorium)
- Interpretasie en rektifikasie van testamente
- Boedelbereddering
- Bylae
We Also Recommend