Menu
Cart 0
Boerderybestuur - finansiële beplanning, ontleding en beheer (e-book)

Boerderybestuur - finansiële beplanning, ontleding en beheer (e-book)

  • R 621.00


Tot nou toe is boerdery gebaseer op die empiriese kennis wat van geslag tot geslag oorgedra is, maar deesdae staan die moderne boer voor probleme wat haas onoorkombaar is: kostes wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val, stygende rentekoerse op grondpryse, wat nie uit die boerdery verhaal kan word nie en arbeidsonrus, om maar 'n paar te noem. Voeg daarby die knellende droogtes wat Suid-Afrika teister en die prentjie verdonker merkbaar. Hierdie faktore noop die boer om sy sake-en bestuursvernuf uit te brei en tot die uiterste te benut om sodoende te verseker dat sy plaas ekonomies so goed moontlik bestuur word - om sy skuldlas te beperk en om sy eie sowel as die landbousektor se voortbestaan te verseker.

 

eISBN: 9780627033551
Author(s):
Van Reenen MJ, Marais A de K, Nel PS
Variant:
e-book
Van Schaik Publishers (ePub)
Edition: 1st edition
Pages: 237
Published: 1999

 

1. Finansiële ontleding, beplanning en beheer in perspektief

2. Die boerderybestuursinligtingstelsel: Belangrikheid, vereistes en hulpstate

3. Die boerderybestuursinligtingstelsel: Finansiële jaarstate

4. Die boerderybestuursinligtingstelsel: Ontleding en vertolking

5. Finansiële beplanning: Die ontwikkeling van ‘n boerderystrategie

6. Finansiële beplanning: Hulpbegrotings

7. Finansiële beplanning: Die geïntegreerde boerderybegrotingstelsel rentetabelle


We Also Recommend