THE ANSWER SERIES BESIGHEIDSTUDIES 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 12: KABV
Hierdie Graad 12 Besigheidstudies 3-in-1 studiegids bied die vakinhoud in ‘n toeganklike, georganiseerde formaat aan. Dit versterk jou kennis met behulp van kolpuntopsommings, geïllustreerde diagramme en tabelle. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens aan die einde van elke onderwerp maak dit moontlik dat jy jou begrip kan toets en jou vaardighede oefen.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
ISBN: | 9781920568818 |
Author(s):
|
L. van Rensburg, et. al. |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend