Nuwe Woema Graad 9 Teksboek en Werkboek
WOEMA GRADE 9 AFRIKAANS TEKSBOEK EN WERKBOEK
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek Woemaboeke is bekend vir… • taalreёls en voorbeelde van taalstrukture wat visueel en kleurvol verduidelik word. • begripstoetse, woordeskat en praat- en skryfopdragte. • poёsie-opdragte in die Graad 4-11 Woemaboeke. • interessante en kreatiewe temas wat jou klas se verbeelding sal prikkel. • pret afdelings om ʼn positiewe houding teenoor Afrikaans Eerste Addisionele Taal te werf.
We Also Recommend