Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 2: Sportdag by die skool
About this book:
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
- Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.
- Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.
We Also Recommend