Menu
Cart 0
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek

  • R 206.85
  • Save R 18


Die Wiskunde Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek leer leerders tel, somme doen met maal, aftrek, deel en plusbewerkings, huisiesomme, woordsomme, leer hoe om resepte te lees en te verdubbel en verminder.
Die Wiskunde Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek leer leerders tel, somme doen met maal, aftrek, deel en plusbewerkings, huisiesomme, woordsomme, leer hoe om resepte te lees en te verdubbel en verminder, getalpatrone uitwerk, tyd lees (digitaal en analoog) met somme daarby en hoe om met geld te werk, onder andere. Die aktiwiteite is tematies saamgestel en die werkvelle op die Onderwysersgids se CD bied nog ekstra oefening na die aktiwiteite voltooi is.

We Also Recommend