
Meetkunde Stellings
Al die stellings van Graad 8 - 12 in 'n handige sakgids.
'n Sakgids met al die aksiomas, stellings en afleidings wat in die voorgestelde leerplan voorgeskryf word, en kan daagliks met vrug deur elke leerder en onderwyser benut word.
Die gids bevat ook addisionele inligting en 'n praktiese woordelys met meetkunde terminologie.
ISBN 9781874933069; grootte: 200x100mm
NOTE: Also available in English as 'Galactic Guides: Geometry Theorems
Phases: SP; FET
E-book with searchable content now also available
* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgeleë gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R60 vir eerste item; daarna R6.50 vir elke addisionele item.
** Nuwe koerier opsie: Paxi diens tussen Pep winkels landwyd -- diens ongeveer 7 dae vir aflewering. Hierdie diens is veral vir klante wat in kleiner en vergeleë dorpe is. (Klein pakkies: R57; groter pakkies (tot 10kg): R87).
We Also Recommend