Maskermense Hendie Grobbelaar
Maskermense is ‘n versameling kortverhale wat poog om sin te maak uit die mens
se soms dapper, soms slinkse pogings om te oorleef in ‘n wêreld van pyn en intrige,
uitdagings en versoekings.
‘n Wye verskeidenheid van temas en karakters word belig. Soos ‘n kind wat op
haar pa se rug skool toe gaan te midde van bendegeweld; ‘n gesin wat normaliteit
probeer handhaaf in die aangesig van die naderende dood; Wessie, ‘n emosioneel
mishandelde man wat wraak neem...
Daar is egter ook ligter stories soos die nimlike Barries, ‘n ou ballie wat dink hy is
baie slim...; Vasti, ‘n ongewone meisiekind wat ‘n kêrel in ‘n kroeg probeer vind...
Op die ou end val die maskers af, of doen hulle?
***
Maskermense is a collection of short stories that try to make sense of man’s sometimes
brave, sometimes sly attempts to survive in a word of pain, intrigue, challenges and
temptations.
A wide variety of themes and characters are enlightened. Like a child going to school
on her dad’s back in the midst of gangster violence; a family trying to maintain
normality in the face of approaching death; Wessie, an emotional abused man that
takes revenge...
There are some lighter stories too: the likeable Barries, an old man who thinks he is
so clever; Vasti, an unusual girl who tries to find a boyfriend in a bar...
Sometimes the masks fall off ... or do they really?

We Also Recommend