Menu
Cart 0
Lees is Maklik Grade 4: Lugkar(Reader)

Lees is Maklik Grade 4: Lugkar(Reader)

  • R 94.00
  • Save R 36


Tjokker dink die lewe is unfair want sy jonger boetie kry al die aandag. Hy is lus en verdwyn in 'n lugkar, maar sy boetie het hom nodig en Tjokker word ‘n held. Die Lugkar is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks. Ander titels in die reeks is: Charlieboy Tania in Taiwan Tekkel hom. Die Dertiende Uu Carol en Michelle Wie is Ben Ewig?

Die Geheim van die Kissie Jinx, dubbel jinx! Die Teaterspook. Die Kat van Rowerbaai Braam se Beloning Die Towermikroskoop. Die Meerkatmannetjie Die Droomklip Die X-Wetenskapklas. Die Nuwe Kunsjuffrou Die Kamp Geeltand en die Rooitruie. Shamila se Blomme Bertie Bewerasie Gietermagog. Sokkies Die Skaking Paaltjies Spat!


We Also Recommend