Menu
Cart 0
Gr 1 Aanvullende Wiskunde

Gr 1 Aanvullende Wiskunde

  • R 75.00
  • Save R 20


Product Information 

Soos die titel voorstel, is ons Graad 1 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.

Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.

Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:

  • Tel met begrip
  • Oefeninge om begrip en betekenis van getalle te konsolideer
  • Woordsomme

Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.

Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.

ISBN NO: 9781920378684


We Also Recommend