
Baba Se Eerste Kleure
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Kleure:
Leer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.
Kleure:
Leer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.
We Also Recommend