Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 1 Grootboek 1
This Afrikaans First Additional Language Big Book 1 is one of many titles available in the AFRIKAANS SONDER GRENSE series.
Features
- Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
- Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
- Die klem val op leerder deelname en self ontdekkinge.
- Die aktiwiteite is beplan om progressiewe leer te verseker.
- Benewens stories is daar ‘n wye verskeidenheid ander tekste soos dialoë, rympies, gediggies, liedjies, raaisels en grappies waarop aktiwiteite gebaseer is.
Komponente van die reeks:
- ’n Leerderboek wat op luister- en praatvaardighede fokus.
- ’n Onderwysersgids wat ’n oudio-CD met liedjies, stories en rympies insluit.
- Vier Grootboeke met leestekste vir gedeelde lees.
We Also Recommend