Voetstappe wat bangmaak Big Book version (Afrikaans)
Lindi se pa het haar gewaarsku om nie die pad na die bos te neem nie omdat 'n gevaarlike monster daar kan woon. Hierdie storie handel oor grootte en groei en samestelling van getalle. Dit versterk ook tel en maak patrone uit ritme en rym.
We Also Recommend