Storieboom Fase 1+ Grootboek 2 Kyk vir my en Groot Voete
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 1+ Eerste Sinne speel ’n oorbruggingsrol tussen die boekies sonder teks in Fase 1 en die Stamstories in Fase 2 waar langer sinne gelees word."

We Also Recommend