Sb Uile Taakkaarte (pak van 32)
Die taakkaarte word gebruik vir die vaslegging van woordeskat. Fotokopieerbare assesseringsverslagkaarte word vir leerders én onderwysers ingesluit. Hierdie taakkaarte is ideaal geskik vir individuele gebruik, maar kan ook vir paar- en groepwerk gebruik word.
We Also Recommend