Menu
Cart 0
Sb Fase1 Stories Oor Biebie & Kalla Die Kartondoos

Sb Fase1 Stories Oor Biebie & Kalla Die Kartondoos

  • R 97.95
  • Save R 22


Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontdek.



We Also Recommend