Menu
Cart 0
Oxf Suksesvolle Toerisme Graad 12 Onderwysergids 2e

Oxf Suksesvolle Toerisme Graad 12 Onderwysergids 2e

  • R 241.95
  • Save R 39


Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

 

Features

  • Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
  • Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
  • Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders â€
  • n vaste grondslag vir sukses te bied
  • Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoe om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
  • Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
  • Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
  • Die eksamenafdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te berei.


    We Also Recommend