Menu
Cart 0
Storieboom Fase 6 Uile Die Land Van Die Dinosourusse (Approved)

Storieboom Fase 6 Uile Die Land Van Die Dinosourusse (Approved)

  • R 105.95
  • Save R 12


Die boek in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populêre "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.


We Also Recommend