Oxford Storieboom: Fase 16+ My Marmotjie is onskuldig
Die boeke het langer stories met 'n gevorderder woordeskat. Die verskeidenheid van stories probeer om die leesvertroue van kinders te versterk. Die gebruik van verskillende leesstyle waarvan die kinders in die boekies blootgestel word, vereis dat 'n verskeidenheid leesstrategieë gebruik word.
We Also Recommend