Oxford Storieboom Fase 13 Stamstories Ek Wens Ek Wens (Approved)
Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.
We Also Recommend