Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Dis 'n Feit (pak van 6) (Approved) Die Storie van Sjokolade, Hoe leef ons?, Sport en Speletjies, Maak dit Self, Ons Omgewing, Wat is die Boodskap?

Oxford Storieboom Dis 'n Feit (pak van 6) (Approved) Die Storie van Sjokolade, Hoe leef ons?, Sport en Speletjies, Maak dit Self, Ons Omgewing, Wat is die Boodskap?

  • R 749.95
  • Save R 50


Hierdie pragtig geïllustreerde leesboeke wat plaaslik vervaardig is, is geskik vir Fases 10-14 en is prettig asook lesersvriendelik. Die boeke is propvol kleurfoto's en illustrasies, met talle aktiwiteite om leesvaardighede en -begrippe aan te moedig. Ses volkleur feiteboekies is die nuutste toevoeging tot die reeks. Leesoefening in feitemateriaal en kennisuitbreiding word op 'n interessante manier aangepak.


We Also Recommend