Mama Mabena se towerslag Big Book version (Afrikaans)
Twee jong Ndebele-meisies dink Mama Mabena het magiese hande, omdat sy pragtige patrone op die mure van haar huis kan maak. Dan wys Mama Mabena hulle hoe hulle met hul eie hande kan toor. Kleur en vorm is die agtergrond van hierdie storie. Figuur- en grondpersepsie en ruimtelike begrippe kan ook geleer word.
We Also Recommend