Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 2
Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifi seer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.
We Also Recommend