Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 1 (1 Year) Elevate Edition
FORMAT: Cambridge Elevate* LICENCE PERIOD (DAYS): 450 DESCRIPTION: Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifiseer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.
We Also Recommend