Headstart Wiskunde Graad 8 Onderwysersgids
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
We Also Recommend