Menu
Cart 0
Gogo's List (Afrikaans)

Gogo's List (Afrikaans)

  • R 120.00
  • Save R 60


Fatima is vasbeslote om vandag iets goeds te doen. Sy wil Ouma help met haar doenlysie sodat almal moet besef dat sy nou ’n groot meisie is! Maar dinge gebeur nie heeltemal soos wat sy verwag het nie… Fatima, wat het jy gedoen? Hierdie is ’n prettige storie oor die grootwordjare.

We Also Recommend