Menu
Cart 0
Dudu's Basket (Afrikaans) Dudu se Mandjie

Dudu's Basket (Afrikaans) Dudu se Mandjie

  • R 110.00
  • Save R 20


Toe Dudu haar eerste geweefde mandjie in die lig van ’n volmaan klaarmaak, se haar Oom Jojo dat sy dit volgens Zoeloetradisie moet weggee Lees bekroonde skrywer Dianne Stewart se storie oor Dudu se mandjie en sy reis deur verskillende kulture. Die pragtige illustrasies is deur Elizabeth Pulles gemaak. Mandjies Van alle vorme word van plaaslike materiaal geweef en word algemeen in gemeenskappe in Afrika gebruik.

We Also Recommend