Die sandkasteelkompetisie Big Book version (Afrikaans)
Drie spanne kinders is betrokke by 'n kompetisie om te sien wie die beste sandkasteel kan bou. Die spanne wen uiteindelik medaljes en 'n trofee. Die storie is hoofsaaklik gebou rondom die onderwerpe van vorm en kleur. Die karakters in die storie dra verskillende kleure hemde om hulself as 'n span te identifiseer en elke span bou 'n sandkasteel met slegs sirkelvormige, reghoekige of vierkantige houers.
We Also Recommend