Baba Apie se piesangs Big Book version (Afrikaans)
Baba Apie is lief vir piesangs. Wanneer hy 'n groot tros kry, besluit hy om dit met sy broers en susters te deel, maar om die tros te kry, is moeiliker as wat hy dink. Onderweg word hy genoodsaak om eers die helfte weg te gee, dan verloor hy die helfte van wat oorgebly het en die helfte van die res. Die belangrikste wiskunde skakels in hierdie storie deel en verdeel. Die storie kan gebruik word om die breukbeginsel bekend te stel sonder om die woord 'breuk' te gebruik, maar maak seker dat die konsep duidelik verstaan word.
We Also Recommend