Menu
Cart 0
Anna Carries Water (Afrikaans)

Anna Carries Water (Afrikaans)

  • R 130.00
  • Save R 50


Elke dag gaan haal Anna water by die fontein, maar sy sukkel om dit op haar kop te dra soos haar ouer broers en susters. Hierdie onweerstaanbare, ritmiese en poëtiese verhaal beklemtoon die wilskrag en vreugde om iets te bemeester, soos wat Anna mettertyd haar vrees oorwin.

We Also Recommend