
Via Afrika Wiskunde Graad 8 Leerderboek (Printed book.)
Jy gaan hierdie jaar die wonderwêreld van Wiskunde selfs verder verken. Wees gereed om wonderlike dinge te leer, soos die werk van ’n Griek met die naam Pythagoras wat meer as 2,000 jaar gelede geleef het. Jy sal bly wees om te weet dat alles wat jy leer op logika gebaseer is, soos altyd. Dit beteken dat dit sal help om jou denk-, probleemoplossings- en besluitnemingsvermoë te ontwikkel – in die klaskamer en ook in die werklike lewe.
We Also Recommend