
Via Afrika Wiskunde Graad 7 Leerderboek (Printed book.)
Wiskunde is ‘n vak wat sommige mense maklik vind, terwyl dit vir ander meer uitdagend is. Eintlik is dit bloot soos enige ander taal wat jy dalk vanjaar sal aanleer. Dit is inderwaarheid ‘n baie mooi taal, want dit help ons om baie dinge in die alledaagse lewe te verstaan. Welkom by ‘n splinternuwe ontdekkingsreis. |
We Also Recommend